Explore...

Read and rate Travel Journal Entries for Alpiglen, Switzerland

Jun 18, 2008 - Florence to Swiss Alps

Nie veel om oor vandag te se...het die HELE dag gery. Laatmiddag in Lucern gestop en na messe gaan kyk. Baie cool plekkie. Toe Lauterbrunnen toe. Eers na 19h hier aangekom. Toe amper dadelik gaan eet. En was doodmoeg...so meeste van ons "vroeg" in die bed. Dit is nou so 22:30.

Jump to full entry


Advertisement
OperationEyesight.com