Explore...

Read and rate Travel Journal Entries for Hohe Tauern National Park, Tirol, Austria

Jun 12, 2008 - Munich to Austrian Tyrol

My ma het nog altyd gese dat Oostenryk een van die mooiste plekke ooit is. Ek verstaan nou wat sy bedoel. Dit is regtig ongelooflik mooi. Ons het vanoggend vanaf Munich gery...maar die trip was te kort om eers 'n lekker slapie te vang!! Net 2 ure. Was 10am al hier. Daar was 'n optionele ekskursie om te gaan bergfiets ry...vir 20km. Nee dankie....en mens moet nog daarvoor betaal. So ek het afgestap (so 20min stap) na Hopfgarten...die klein dorpie naby. Dit is die oulikste klein plekkie. Iets geeet saam met van die ander girls. Toe daar...

Jump to full entry


Advertisement
OperationEyesight.com